Ontwerp deur Andula © Alle regte voorbehou
Susan Strijdom is 'n Tehuis vir verswakte - sowel as selfversorgende bejaardes versorg word. Die tehuis maak ook voorsienning vir die versorging van Alzheimer en Dementia inwoners. Inwoners geniet volle maatskaplike versorging sowel as 'n 24uur Verpleegdiens op die perseel. Die maatskaplike versorging van bejaardes behels die Geestelike - Emosionele - asook die fisiese versorging van 'n Bejaarde.
Ons Bied ook nou Susan Strijdom oornag Fasiliteit teen 'n baie bekostigbare Tarief.
Skakel ons gerus om die tariewe en beskikbaarheid te bespreek.